|
Gehaktballen In Deken
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Borrelhapjes
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Enige maalvleis(gehakt) kan gebruik word en geur dit volgens smaak.
Maak frikkadelletjies so groot soos verkies. (Ek maak gewoonlik kleintjies)
Bak of braai tot mooi bruin.
Deeg:
2 koppies -meelblom -
2 teelepels bakpoeier -
Bietjie sout - 1 eier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits eier met ′n bietjie water en voeg by droe bestanddele. Maak ′n slapperige deeg aan.
Verhit olie tot goed warm soos vir vetkoek. Plaas frikkadelletjies in deegmengsel en rol met ′n lepel tot dit met deeg bedek is.
Skep in olie en braai tot ligbruin of goed gaar. (Nogal vinnig gaar).
Verwyder en besprinkel met Aromat.
Dit kan warm of koud bedien word en selfs saam met enige doopsous.
Geniet dit!
|
|
|